1 Kings 2:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning het Benaja, die seun van Jójada, in sy kamer oor die leër aangestel; en Sadok, die priester, het die koning in die kamer van Abjatar aangestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning het vir Banaja seun van Jojada in die plek van Joab as bevelvoerder van die leër aangestel. Hy het ook vir Sadok die priester in die plek van Abjatar aangestel.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het die koning Ben ja, die seun van Jojada, in sy plek oor die leër aangestel; en Sadok, die priester, het die koning aangestel in die plek van Abjatar.
Afrikaans 1983 Koning Salomo het vir Benaja seun van Jojada in Joab se plek aangestel oor die leër, en in die plek van Abjatar het hy vir Sadok as priester aangestel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het Benaja, seun van Jojada, daarna in sy plek aangestel oor die leër, en die koning het Sadok, die priester, aangestel in die plek van Abjatar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het vir Benaja seun van Jojada in Joab se plek gekies en aangestel om die hoof van die leër te wees, en hy het die priester Sadok gekies en aangestel in Abjatar se plek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het Benaja in die plek van Joab as hoof van die leër aangestel terwyl Sadok, die priester, Abjatar se take oorgeneem het.