1 Kings 2:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het hy gesê: Ek het iets om vir jou te sê. En sy sê: Gaan voort! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek wil net met u praat. Trouens, ek wil u ’n guns vra.” “Praat gerus,” sê sy. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê hy: Ek het 'n woord vir u. En sy antwoord: Spreek. |
| Afrikaans 1983 | “ek kom net met u praat.” “Praat maar,” sê sy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe: “Ek wil graag 'n woord met u praat.” Sy het gesê: “Praat!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil met jou praat oor iets.” Batseba sê toe: “Jy mag praat.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek wil u iets vra,” het hy voortgegaan. “Wat is dit?” het Batseba gevra. |