1 Kings 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Salomo op die troon van sy vader Dawid gesit; en sy koninkryk is grootliks bevestig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het sy pa, Dawid, opgevolg en het sy koningskap stewig gevestig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Salomo op die troon van sy vader Dawid gaan sit, en sy koningskap is goed bevestig. |
| Afrikaans 1983 | Salomo het sy pa se troon bestyg en 'n stewige houvas op sy koningskap gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Salomo het op die troon van sy vader Dawid gaan sit, en sy koningskap was stewig gevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo het op die troon van sy pa Dawid gaan sit. Almal het geweet dat hy nou die koning is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het sy pa as koning opgevolg. Sy koningskap is deur almal aanvaar en hy het ’n vaste greep op sy koninkryk gehad. |