1 Kings 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die dae wat Dawid oor Israel geregeer het, was veertig jaar: sewe jaar het hy geregeer in Hebron, en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het 40 jaar lank oor Israel regeer, sewe jaar in Hebron en 33 jaar in Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 En die dae wat Dawid oor Israel geregeer het, was veertig jaar; in Hebron het hy sewe jaar geregeer, en in Jerusalem het hy drie en dertig jaar geregeer.
Afrikaans 1983 Die duur van sy regering oor Israel was veertig jaar. In Hebron was hy sewe jaar lank koning, en in Jerusalem drie en dertig jaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tydperk wat Dawid koning was oor Israel, was veertig jaar. In Hebron was hy sewe jaar lank koning, en in Jerusalem was hy drie-en-dertig jaar lank koning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy was 40 jaar lank koning, sewe jaar in Hebron en 33 jaar in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het 40 jaar oor Israel regeer, eers sewe jaar in Hebron en toe 33 jaar in Jerusalem.