1 Kings 19:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het daar in 'n spelonk gekom en daar vernag; en kyk, die woord van die HERE het tot hom gekom, en Hy sê vir hom: Wat maak jy hier, Elia?
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het hy by ’n grot ingegaan en die nag daar deurgebring. Maar die Here het met hom gepraat: “Wat maak jy hier, Elia?”
Afrikaans 1933/1953 En hy het daar in 'n spelonk gegaan en die nag daar oorgebly. En kyk, die woord van die HERE het tot hom gekom en vir hom gesê: Wat maak jy hier, El¡a?
Afrikaans 1983 Hy het in 'n grot ingegaan en die nag daar deurgebring. Toe het die woord van die Here tot hom gekom en vir hom gesê: “Wat maak jy hier, Elia?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het hy in 'n grot ingegaan en daar oornag. En kyk, die woord van die Here het tot hom gekom. Hy het vir hom gesê: “Wat maak jy hier, Elia?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar het hy by 'n grot gekom en gaan slaap. Toe hoor hy die Here vra vir hom: “Elia, wat doen jy hier?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By Horeb het Elia die eerste nag in ’n spelonk gebly. Diep in die nag het die Here met hom gepraat: “Elia, wat presies maak jy hier?”