1 Kings 19:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek het vir my sewe duisend in Israel laat oorbly, al die knieë wat nie voor Baäl gebuig het nie, en elke mond wat hom nie gesoen het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Nogtans sal Ek die 7 000 in Israel laat oorbly wat nie voor Baäl gebuig en hom vereer het nie.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek sal sewe duisend in Israel laat oorbly, al die knieë wat nie voor Baäl gekniel en elke mond wat hom nie gesoen het nie.
Afrikaans 1983 Maar Ek sal in Israel die sewe duisend laat oorbly wat nie die Baälbeeld aanbid het nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Ek het in Israel seweduisend laat oorbly. Dit is al die knieë wat nie voor Baäl gebuig het nie en elke mond wat hom nie gesoen het nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek sal in die land Israel 7 000 mense laat oorbly wat nie hulle knieë gebuig het voor Baäl nie. Hulle het hom nie aanbid en gesoen nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sewe duisend gelowiges sal egter oorbly. Dit is hulle wat nie die knie voor Baäl gebuig en nie sy beeld gesoen het nie.”