1 Kings 19:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná die aardbewing 'n vuur; maar die HERE was nie in die vuur nie, en ná die vuur 'n sagte stemmetjie.
Afrikaans (NLV) 2011 Na die aardbewing was daar ’n vuur, maar die Here was nie in die vuur nie. Na die vuur was daar die geluid van ’n sagte gesuis.
Afrikaans 1933/1953 En ndie aardbewing 'n vuur; in die vuur was die HERE nie. En ndie vuur die gesuis van 'n sagte koelte.
Afrikaans 1983 Na die aardbewing was daar 'n vuur. Maar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar 'n fluistering in die windstilte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná die aardbewing was daar vuur; in die vuur was die Here nie. Ná die vuur was daar 'n sagte gesuis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En ná die aardbewing was daar 'n vuur. Die Here was ook nie in die vuur nie. En ná die vuur het Elia iets gehoor soos wanneer iemand baie sag praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net na die aardbewing was daar ’n verskriklike vuur, maar die Here was ook nie in die vuur nie. Na die vuur was daar ’n groot stilte en iets soos ’n stem wat fluister.