1 Kings 19:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Agab het vir Isébel alles vertel wat Elia gedoen het, en ook hoe hy al die profete met die swaard gedood het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agab het vir Isebel alles vertel wat Elia gedoen het, en dat hy die profete van Baäl doodgemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agab het aan Is,bel meegedeel alles wat El¡a gedoen het, ja, alles -- hoe hy al die profete met die swaard gedood het. |
| Afrikaans 1983 | Agab het vir Isebel vertel wat Elia alles gedoen het, ook dat hy al die profete om die lewe gebring het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Agab vir Isebel alles vertel wat Elia gedoen het en hoe hy al die profete met die swaard doodgemaak het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agab het vir Isebel alles vertel wat Elia gedoen het, ook dat hy al die profete van Baäl doodgemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agab het vir sy vrou Isebel vertel wat Elia gedoen het en hoe hy al die Baälprofete doodgemaak het. |