1 Kings 18:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Wat het ek gesondig dat u u dienaar in die hand van Agab sou gee om my dood te maak?
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar, Meneer,” maak Obadja beswaar. “Watter kwaad het ek dan gedoen dat u my na Agab, na my dood toe stuur?
Afrikaans 1933/1953 Maar hy vra: Wat het ek gesondig, dat u u dienaar oorgee in die hand van Agab om my om die lewe te bring?
Afrikaans 1983 Maar Obadja sê: “Watter sonde het ek gedoen dat u my aan Agab uitlewer om my dood te maak?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hy sê: “Wat het ek gesondig dat u u dienaar in die hand van Agab oorgee, sodat hy my kan doodmaak?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Obadja: “Watter sonde het ek gedoen? Hoekom wil jy hê Agab moet my doodmaak?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wat het ek gedoen om dit te verdien?” het Obadja gesê. “Agab sal my in die tronk stop en my doodmaak as ek dit vir hom sê.