1 Kings 18:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Agab het toe opgegaan om te eet en te drink. En Elía het opgegaan na die top van Karmel; en hy het hom op die aarde neergewerp en sy gesig tussen sy knieë gesit, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agab het toe gaan eet en drink, maar Elia het tot op die top van Karmelberg geklim. Daar het hy met sy kop tussen sy knieë op die grond neergebuig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agab het opgetrek om te eet en te drink; maar El¡a het op die top van die Karmel geklim en hom op die grond neergebuig en sy aangesig tussen sy knieë gesteek. |
| Afrikaans 1983 | Agab het toe gaan eet, maar Elia het na die top van Karmelberg toe opgeklim en terwyl hy daar na die aarde toe buig met sy kop tussen sy knieë, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agab het gegaan om te eet en drink, maar Elia het na die kruin van Karmel opgegaan en geboë op die grond gaan sit met sy kop tussen sy knieë. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agab het gaan eet, en Elia het tot bo-op Karmel-berg geklim. Daar het hy gebuig tot teen die grond en hy het sy kop tussen sy knieë gesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl Agab feesvier, het Elia na die bopunt van die berg Karmel toe gestap. Daar het hy neergebuig en sy kop tussen sy knieë gesit. |