1 Kings 18:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Elía vir Agab: Staan op, eet en drink; want daar is 'n geluid van oorvloed van reën.
Afrikaans (NLV) 2011 Elia sê toe vir Agab: “Gaan eet en drink, want ek hoor die gedruis van groot reën!”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê El¡a vir Agab: Trek op, eet en drink, want hoor, die gedruis van die reën!
Afrikaans 1983 Daarna sê Elia vir Agab: “Gaan eet eers, want ek hoor al die gedruis van die reën.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna sê Elia vir Agab: “Gaan! Eet en drink, want ek hoor die geruis van reën.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Elia vir Agab gesê: “Jy moet gaan eet, want ek hoor al klaar hoe val die reën.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elia het toe vir Agab gesê: “Meneer, u kan maar huis toe gaan en solank begin feesvier, want ek hoor al die plofgeluid van ’n stortreën.”