1 Kings 18:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die hele volk dit sien, het hulle op hul aangesig geval en gesê: Die HERE, Hy is die God! die HERE, Hy is die God.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die volk dit sien, val hulle op die grond en roep uit: “Die Here is God! Die Here is God!”
Afrikaans 1933/1953 En toe die hele volk dit sien, het hulle op hul aangesig geval en gesê: Die HERE, Hy is God, die HERE, Hy is God!
Afrikaans 1983 Toe die hele volk dit sien, het hulle op hulle knieë geval en uitgeroep: “Die Here is God! Die Here is God!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die hele volk dit sien, val hulle neer met hulle gesigte teen die grond en sê: “Die Here, Hy is God! Die Here, Hy is God!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die mense dit sien, het hulle almal gebuig, hulle gesigte was teen die grond. Hulle het gesê: “Die Here, Hy is God! Die Here, Hy is God!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die mense dit sien, het hulle op die grond neergeval en hard uitgeroep: “Die Here is die enigste ware God! Die Here is die enigste ware God!”