1 Kings 18:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister na my, HERE, luister na my, sodat hierdie volk kan weet dat U die HERE God is, en dat U hulle hart teruggekeer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, antwoord my! Antwoord my sodat hierdie volk kan erken dat U, Here, God is en dat dit U is wat hulle weer na U toe laat omdraai.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Antwoord my, HERE, antwoord my, sodat hierdie volk kan erken dat U, HERE, God is, en dat U hulle hart tot U laat terugkeer. |
| Afrikaans 1983 | Antwoord my, Here, antwoord my tog dat hierdie volk kan besef dat U, Here, God is, en dat dit U is wat hulle harte weer tot U bekeer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Antwoord my, Here, antwoord my, sodat hierdie volk kan weet dat U, Here, die God is, en dat dit U is wat hulle harte weer laat terugkeer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Antwoord my, Here, antwoord my, sodat hierdie mense kan weet dat U, die Here, God is, en dat dit U is wat hulle harte verander.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Antwoord my vandag, Here, op so ’n manier dat hierdie volk sal besef U is die ware God en dat hulle na U moet terugkeer.” |