1 Kings 18:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die water het om die altaar geloop; en hy het ook die sloot met water gevul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die water het oor die altaar gestroom en selfs die sloot rondom vol water gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die water rondom die altaar geloop het; en ook die sloot het hy vol water gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Toe stroom die water oor die hele altaar, en selfs die sloot rondom het vol geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die water het rondom die altaar geloop. Die water het selfs die voor volgemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die water het oor die altaar geloop en dit het ook die sloot volgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Naderhand het die water van die altaar af gestroom. Die sloot om die altaar was later vol water. |