1 Kings 18:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Agab het Obádja geroep, wat die goewerneur van sy huis was. (Nou het Obadja die HERE baie gevrees:
Afrikaans (NLV) 2011 Agab het vir Obadja die paleisopsigter laat kom. Obadja was ’n toegewyde volgeling van die Here.
Afrikaans 1933/1953 Toe laat Agab Ob dja, wat oor die paleis was, roep. En Ob dja het die HERE baie gevrees.
Afrikaans 1983 Agab het vir Obadja, die paleisopsigter, na hom toe laat kom. Obadja het die Here pligsgetrou gedien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Agab het Obadja, die hoof van die hofhouding, ontbied. Obadja het groot ontsag vir die Here gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agab het vir Obadja, die hoof van die paleis, geroep. Obadja het die Here altyd gedien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Agab het intussen sy paleishoof, Obadja, ontbied. Obadja was lief vir die Here.