1 Kings 18:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Elía vir die volk: Ek alleen bly 'n profeet van die HERE; maar die profete van Baäl is vier honderd en vyftig man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê Elia vir die volk: “Ek is die enigste profeet van die Here wat nog oor is, terwyl daar 450 profete van Baäl is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê El¡a vir die volk: Ek het alleen oorgebly as profeet van die HERE, terwyl die profete van Baäl vier honderd en vyftig is. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Elia vir die volk: “Ek alleen het oorgebly as profeet van die Here, maar daar is vier honderd en vyftig profete van Baäl. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Elia vir die volk: “Ek alleen het oorgebly as die profeet van die Here, maar die profete van Baäl is vierhonderd-en-vyftig man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Elia vir die mense: “Ek het alleen oorgebly van al die profete van die Here, maar daar is 450 profete van Baäl. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek is die enigste profeet van die Here wat vandag hier is terwyl hier 450 Baälprofete teenwoordig is,” het Elia gesê. |