1 Kings 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Agab het toe na al die kinders van Israel gestuur en die profete bymekaar laat kom op die berg Karmel.
Afrikaans (NLV) 2011 Agab het toe gestuur en die hele volk en die profete op Karmelberg bymekaar laat kom.
Afrikaans 1933/1953 En Agab het gestuur onder al die kinders van Israel en die profete op die berg Karmel bymekaar laat kom.
Afrikaans 1983 Toe stuur Agab die boodskap aan al die Israeliete; hy het ook die profete op Karmelberg laat bymekaarkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Agab het boodskappers uitgestuur na al die Israeliete, en die profete byeengebring by die berg Karmel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agab het boodskappers gestuur na al die Israeliete toe en hy het die profete laat bymekaarkom op Karmel-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Agab het toe die hele Israel en al die Baälprofete beveel om saam op Karmel bymekaar te kom.