1 Kings 18:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Agab Elía sien, sê Agab vir hom: Is jy die een wat Israel verskrik?
Afrikaans (NLV) 2011 “Is dit jy, jou moeilikheidmaker in Israel?” vra Agab toe hy hom sien.
Afrikaans 1933/1953 En net toe Agab El¡a sien, vra Agab vir hom: Is dit jy, jou beroerder van Israel?
Afrikaans 1983 Net toe Agab hom sien, sê Agab vir hom: “Is dit jy, jy wat die dood oor Israel bring?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Agab vir Elia sien, sê Agab vir hom: “Is dit jy, die een wat Israel in die ongeluk stort? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hy vir Elia sien, sê hy: “Is dit jy, jy wat die dood in die land Israel bring?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Agab hom sien, het hy vir Elia gesê: “Ja, jou onrusstoker. Al wat jy in Israel doen, is om moeilikheid te maak.”