1 Kings 17:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord van die HERE het tot hom gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê die Here vir Elia: “Gaan bly in die dorp Sarfat naby die stad Sidon. Daar woon ’n weduwee. Ek het aan haar opdrag gegee om vir jou te sorg.”
Afrikaans 1933/1953 Toe kom die woord van die HERE tot hom en sê:
Afrikaans 1983 Toe het die woord van die Here weer tot Elia gekom en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here kom toe tot hom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het die Here vir Elia gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here vir hom gesê: