1 Kings 17:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná 'n ruk het die spruit opgedroog, omdat daar geen reën in die land was nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Na ’n tyd het die spruit egter opgedroog, want daar het geen reën in die opvanggebied geval nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar nverloop van tyd het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.
Afrikaans 1983 Uiteindelik het die spruit opgedroog omdat die land nie reën gekry het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ná verloop van baie dae het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het nie gereën nie, en daar was later nie meer water in die Krit-vallei nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na ’n ruk het die spruit opgedroog, want dit het nog nie gereën nie.