1 Kings 17:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kraaie het vir hom brood en vleis in die môre gebring en in die aand brood en vleis; en hy het uit die spruit gedrink.
Afrikaans (NLV) 2011 Die kraaie het soggens en saans vir hom brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink.
Afrikaans 1933/1953 En die kraaie het vir hom smôre ns brood en vleis gebring, en saans brood en vleis, en hy het uit die spruit gedrink.
Afrikaans 1983 Die kraaie het vir hom soggens brood en vleis gebring en hulle het vir hom saans brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die kraaie het telkens vir hom brood en vleis in die oggend gebring, en brood en vleis teen die aand; en uit die spruit kon hy drink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kraaie het elke oggend en elke aand brood en vleis vir hom gebring, en hy het water uit die stroom in die vallei gedrink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke oggend en elke aand het die kraaie vir hom brood en vleis gebring. Elia het die water van die spruit gedrink.