1 Kings 17:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het toe gegaan en gehandel volgens die woord van die HERE, want hy het gegaan en gaan woon by die spruit Kreit wat voor die Jordaan is.
Afrikaans (NLV) 2011 Elia het gemaak soos die Here hom beveel het en by Kritspruit anderkant die Jordaanrivier gaan wegkruip.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gegaan en gehandel volgens die woord van die HERE: hy het gaan bly by die spruit Krit wat oos van die Jordaan is.
Afrikaans 1983 Hy het gedoen soos die Here aan hom opgedra het. Hy het daar in Kritspruit gaan bly, anderkant die Jordaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gegaan en gemaak soos die Here gesê het. Hy het by die spruit Krit gaan bly wat oos van die Jordaan is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elia het gegaan en hy het gedoen wat die Here vir hom gesê het. Hy het in die Krit-vallei anderkant die Jordaan-rivier gaan bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elia het na die Here geluister en na die Kritspruit aan die Oos-Jordaan gestap.