1 Kings 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet uit die spruit drink; en Ek het die kraaie beveel om jou daar te voed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan uit die spruit water drink en Ek sal die kraaie beveel om vir jou kos te bring.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en jy moet uit die spruit drink, en Ek het aan die kraaie bevel gegee om jou daar te onderhou. |
| Afrikaans 1983 | Jy kan water uit die spruit drink, en Ek het die kraaie beveel om daar vir jou te sorg.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die spruit kan jy drink, en vir die kraaie sal Ek opdrag gee om jou daar van kos te voorsien.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy kan water drink uit die stroom in die vallei, en Ek het vir die kraaie gesê hulle moet vir jou kos bring.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy kan uit die spruit water drink, terwyl die kraaie elke dag vir jou op my bevel kos sal bring.” |