1 Kings 17:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan weg hiervandaan en draai jou na die ooste en verberg jou by die spruit Kreit wat voor die Jordaan is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan ooswaarts van hier en kruip weg by die Kritspruit, net anderkant die Jordaanrivier. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan hiervandaan weg en draai jou na die ooste toe en steek jou weg by die spruit Krit wat oos van die Jordaan is; |
| Afrikaans 1983 | “Gaan hiervandaan af ooswaarts en gaan versteek jou in Kritspruit, anderkant die Jordaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Gaan weg hiervandaan; draai oos en gaan kruip weg by die spruit Krit, wat oos van die Jordaan is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet hier weggaan. Gaan oos, oor die Jordaan-rivier, en gaan kruip weg in die Krit-vallei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan weg van hierdie plek af en loop ooswaarts totdat jy by die Kritspruit, oos van die Jordaan, kom en kruip dan daar vir ’n ruk weg. |