1 Kings 17:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Elía het die seun geneem en hom uit die kamer in die huis afgebring en hom aan sy moeder oorgegee; en Elía het gesê: Kyk, jou seun leef.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe bring Elia die kind uit die bokamer af ondertoe en gee hom terug vir sy ma en sê: “Kyk, jou seun lewe!”
Afrikaans 1933/1953 Daarop neem El¡a die kind en bring hom af uit die bo-kamer in die huis en gee hom aan sy moeder; en El¡a sê: Kyk, jou seun lewe!
Afrikaans 1983 Toe bring Elia die kind van die bokamer af ondertoe en gee hom vir sy ma en sê: “Kyk! Jou seuntjie leef!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elia het die kind geneem, hom uit die bovertrek na die huis afgeneem en hom vir sy moeder gegee. Elia het gesê: “Kyk, jou seun leef!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elia het die kind ondertoe gedra in die huis in. Hy het die kind vir sy ma gegee en vir haar gesê: “Hier is jou kind, hy lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elia het die kind aan die hand gevat en hulle is met die trap af tot by die weduwee. Elia het vir haar gesê: “Mevrou, hier is jou kind. Hy leef.”