1 Kings 17:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het die stem van Elía gehoor; en die siel van die kind het weer in hom gekom, en hy het lewend geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het Elia se gebed verhoor en die kind het weer lewendig geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het El¡a verhoor; en die siel van die kind het in hom teruggekeer, sodat hy weer lewendig geword het. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het Elia se gebed verhoor: die lewe het teruggekom, die kind het gelewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het geluister na Elia se smeekbede, en die lewe van die kind het na hom teruggekeer, en hy het geleef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gedoen wat Elia gevra het. Die lewe van die kind het teruggekom in hom en hy het weer begin lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe Elia se gebed verhoor en die kind het weer begin leef. |