1 Kings 16:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie van Baésa in die stad sterwe, sal die honde eet; en hom wat van hom op die veld sterf, sal die voëls van die hemel eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die honde sal die een van jou familie wat in die stad omkom, opvreet; en dié een wat in die veld omkom, sal die roofvoëls verslind.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die een wat van Ba,sa in die stad sterwe, hom sal die honde eet, en wie van hom in die veld sterwe, sal die voëls van die hemel eet. |
| Afrikaans 1983 | Die een van jou familie wat in die stad omkom, die honde sal hom opvreet; en dié een wat in die veld omkom, die roofvoëls sal hom vreet.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As iemand van Baesa in die stad sterf, sal die honde hom vreet; en as iemand van hom in die veld sterf, sal die voëls van die hemel hom vreet.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand uit jou nageslag in die stad sterf, dan sal die honde hom opvreet, en wanneer iemand in die veld sterf, dan sal die voëls hom opvreet.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Enigeen wat in die stad sterf, sal deur die honde opgevreet word en dié wat in die veld doodgaan, sal deur aasvoëls verslind word.” |