1 Kings 16:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Agab het 'n bos gemaak; en Agab het meer gedoen om die HERE, die God van Israel, te terg as al die konings van Israel wat voor hom was.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het hy ’n paal wat aan Asjera gewy is, opgerig. Hy het die Here die God van Israel meer uitgetart as al die konings van Israel voor hom.
Afrikaans 1933/1953 Ook het Agab die heilige boomstam gemaak, en Agab het nog meer gedoen om die HERE, die God van Israel, te terg as al die konings van Israel, sy voorgangers.
Afrikaans 1983 Agab het ook 'n gewyde paal opgerig en hy het meer gedoen om die Here die God van Israel uit te tart as al die konings van Israel voor hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Agab het ook 'n asjera gemaak. So het Agab meer gedoen om die Here, die God van Israel, uit te tart as al die konings van Israel wat voor hom daar was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het ook 'n gewyde paal ingeplant. Hy het meer sondes gedoen as al die konings van Israel vóór hom, sondes wat die Here, die God van Israel, kwaad gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verder het hy ’n beeld van die godin Asjera gemaak. Agab was lief vir al hierdie afgode. Hy het die Here soos nog geen ander koning voor hom beledig nie.