1 Kings 16:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vir Baäl 'n altaar opgerig in die huis van Baäl wat hy in Samaria gebou het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eers het hy ’n tempel en ’n altaar vir Baäl in Samaria gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | en vir Baäl 'n altaar opgerig in die huis van Baäl wat hy in Samar¡a gebou het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het 'n altaar vir Baäl opgerig by die Baälstempel wat hy gebou het in Samaria. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir Baäl 'n altaar opgerig in die tempel van Baäl wat hy in Samaria gebou het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agab het vir Baäl 'n altaar gebou by die tempel wat hy in Samaria vir Baäl gebou het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het selfs in Samaria ’n tempel vir Baäl gebou en ook ’n altaar ter ere van hom opgerig. |