1 Kings 16:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Agab, die seun van Omri, het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE bo almal wat voor hom was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agab het egter gedoen wat verkeerd was vir die Here, selfs meer as enige van die konings voor hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agab, die seun van Omri, het gedoen wat kwaad is in die oë van die HERE, meer as al sy voorgangers. |
| Afrikaans 1983 | Agab seun van Omri het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, meer as al sy voorgangers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agab, seun van Omri, het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, meer nog as al sy voorgangers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het slegter dinge gedoen as almal voor hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agab was selfs nog erger as sy voorgangers, want hy het die allerverskriklikste goed gedoen. |