1 Kings 16:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Ek neem die nageslag van Baesa en die nageslag van sy huis weg; en sal jou huis maak soos die huis van Jeróbeam, die seun van Nebat.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom gaan Ek jou en jou familie wegvee net soos Ek met die nageslag van Jerobeam seun van Nebat gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 daarom sal Ek Ba,sa en sy huis skoon wegvee, en Ek sal jou huis maak soos die huis van Jerobeam, die seun van Nebat.
Afrikaans 1983 Daarom gaan Ek ontslae raak van jou en jou familie. Ek gaan met jóú hele huis maak soos met die huis van Jerobeam seun van Nebat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) gaan Ek Baesa en sy koningshuis binnekort wegvee. Ek sal jou huis maak soos die koningshuis van Jerobeam, seun van Nebat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sal Ek 'n vuur aansteek teen jou en teen jou koningshuis. Dit sal sleg gaan met jou koningshuis, so sleg soos met die koningshuis van Jerobeam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal daarom met jou maak soos met Jerobeam. Jou hele familie sal uitgewis word.