1 Kings 16:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Omri het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en erger gedoen as almal wat voor hom was.
Afrikaans (NLV) 2011 Omri het egter gedoen wat verkeerd was vir die Here, selfs nog meer as sy voorgangers.
Afrikaans 1933/1953 En Omri het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en meer kwaad gedoen as al sy voorgangers.
Afrikaans 1983 Omri het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy was slegter as al sy voorgangers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Omri het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here; hy het meer kwaad aangerig as al sy voorgangers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Omri het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het slegter dinge gedoen as almal voor hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omri het baie verkeerde dinge voor die Here gedoen. Hy was selfs erger as sy voorgangers.