1 Kings 16:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verdere geskiedenis van Simri en sy verraad wat hy bewerk het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander gebeurtenisse tydens Simri se regering en sy sameswering is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die verdere geskiedenis van Simri en sy sameswering wat hy gesmee het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie? |
| Afrikaans 1983 | Die ander verhale oor Simri en oor die sameswering wat hy gesmee het, is opgeteken in die annale van die konings van Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verdere geskiedenis van Simri en die komplot wat hy gesmee het, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Israel nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die ander dinge wat Simri gedoen het en sy planne wat hy gemaak het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Meer inligting oor al Simri se optrede, asook sy sameswering teen Ela, kan in die boek Die lewe en werk van al Israel se konings nageslaan word. |