1 Kings 16:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Omri het van Gibbeton af opgetrek en die hele Israel saam met hom, en hulle het Tirsa beleër.
Afrikaans (NLV) 2011 Omri het die beleëring van Gibbeton gestaak en Tirsa beleër.
Afrikaans 1933/1953 En Omri het opgetrek en die hele Israel saam met hom van G¡bbeton af en Tirsa beleër.
Afrikaans 1983 Omri en die hele Israel het toe van Gibbeton af opgetrek en Tirsa gaan beleër.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Omri, en die hele Israel saam met hom, van Gibbeton af opgetrek en Tirsa beleër.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Omri en al die manne van Israel het van Gibbeton na Tirsa gegaan en hulle het die stad van al die kante aangeval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omri en die troepe is onmiddellik daar weg en het Tirsa gaan beleër.