1 Kings 16:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verdere geskiedenis van Ela en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Ela se regering en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Ela en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Ela en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Ela, en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Israel nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die ander dinge wat Ela gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat Ela gedoen het, is in die boek Die lewe en werk van al Israel se konings opgeteken.