1 Kings 16:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het Simri die hele huis van Baesa vernietig volgens die woord van die HERE wat Hy deur die diens van die profeet Jehu teen Baesa gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Simri het so die hele koningshuis van Baesa uitgewis soos die Here deur sy profeet Jehu aangekondig het.
Afrikaans 1933/1953 So het Simri dan die hele huis van Ba,sa verdelg volgens die woord van die HERE wat Hy gespreek het oor Ba,sa deur die diens van die profeet Jehu,
Afrikaans 1983 Simri het die hele familie van Baesa uitgeroei, soos die Here gesê het deur die profeet Jehu.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Simri het die hele huis van Baesa uitgeroei, ooreenkomstig die woord van die Here wat Hy tot Baesa gerig het by monde van Jehu, die profeet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het gebeur soos die Here voorheen vir die profeet Jehu gesê het om vir die mense te sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het gebeur presies soos die Here dit deur die profeet Jehu gesê het. Simri het gesorg dat die hele Baesafamilie doodgemaak word.