1 Kings 16:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Simri het ingegaan en hom verslaan en hom gedood in die sewe-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, en in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Simri het ingekom en hom doodgemaak. Dit het gebeur in die 27ste regeringsjaar van koning Asa van Juda. Simri het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 1933/1953 het Simri ingekom en hom verslaan en hom gedood in die sewe en twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, en hy het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 het Simri ingekom en hom doodgemaak. Simri het hom vermoor in die sewe en twintigste regeringsjaar van koning Asa van Juda. Simri self het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het Simri binnegegaan, hom aangeval en hom doodgemaak. Dit was in die sewe-en-twintigste regeringsjaar van Asa, koning van Juda. Hy het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simri het daarnatoe gegaan en hy het vir Ela doodgemaak. Dit was in die sewe-en-twintigste jaar nadat Asa koning van Juda geword het. Simri het koning geword ná Ela.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Simri het toe by die huis ingebars en Ela op die plek vermoor. So het Simri koning van Israel geword. Dit het gebeur in die 27ste jaar van koning Asa van Juda se regering.