1 Kings 15:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die twintigste jaar van Jeróbeam, die koning van Israel, het Asa oor Juda geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Asa het in die twintigste regeringsjaar van Jerobeam van Israel koning van Juda geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die twintigste jaar dan van Jerobeam, die koning van Israel, het Asa koning van Juda geword. |
| Afrikaans 1983 | In die twintigste regeringsjaar van koning Jerobeam van Israel het Asa koning geword van Juda. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die twintigste regeringsjaar van Jerobeam, koning van Israel, het Asa koning van Juda geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asa het koning van Juda geword in die twintigste jaar nadat Jerobeam koning van Israel geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asa het in die twintigste jaar van Jerobeam van Israel se regering koning van Juda geword. |