1 Kings 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abía het ontslaap met sy vaders; en hulle het hom begrawe in die stad van Dawid, en sy seun Asa het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Abia sterf, is hy in die Dawidstad begrawe. Sy seun Asa het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ab¡a het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Asa het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Abia is oorlede, en hy is begrawe in die Dawidstad. Sy seun Asa het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abia het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom in die Stad van Dawid begrawe. Sy seun Asa het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abia het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Dawidstad. Sy seun Asa het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abia is dood en in Jerusalem begrawe. Sy seun Asa het hom opgevolg. |