1 Kings 15:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verdere geskiedenis van Abía en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? En daar was oorlog tussen Abia en Jeróbeam.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Abia se regering en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda. Daar was ook oorlog tussen Abia en Jerobeam.
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Ab¡a en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? Daar was ook oorlog tussen Ab¡a en Jerobeam.
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Abia en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Juda. Daar was ook oorlog tussen Abia en Jerobeam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Abia, alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Juda nie? Daar was oorlog tussen Abia en Jerobeam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die ander dinge wat Abia gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Juda. Daar was oorlog tussen Abia en Jerobeam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat Abia gedoen het, is in die boek Die lewe en werk van al Juda se konings geskryf.