1 Kings 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was oorlog tussen Rehabeam en Jeróbeam al die dae van sy lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was voortdurend oorlog tussen Rehabeam en Jerobeam, al die dae van Rehabeam se lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was oorlog tussen Reh beam en Jerobeam, al die dae van sy lewe. |
| Afrikaans 1983 | Gedurende Rehabeam se hele regering was daar oorlog tussen hom en Jerobeam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was oorlog tussen Rehabeam en Jerobeam solank hy geleef het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was altyd oorlog tussen Rehabeam en Jerobeam terwyl Rehabeam gelewe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abia en Jerobeam het heeltyd oorlog teen mekaar gemaak. |