1 Kings 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ter wille van Dawid het die HERE sy God hom 'n lamp in Jerusalem gegee om sy seun ná hom op te rig en Jerusalem te bevestig.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ter wille van Dawid het die Here sy God sy koningshuis in Jerusalem laat voortbestaan deur vir hom ’n seun te gee om ná hom in Jerusalem te regeer en die stad in stand te hou.
Afrikaans 1933/1953 Maar ter wille van Dawid het die HERE sy God vir hom 'n lamp in Jerusalem gegee deur sy seun nhom te verwek en Jerusalem in stand te hou,
Afrikaans 1983 Dit is ter wille van Dawid dat die Here sy God aan hom 'n nakomeling gegee het om in Jerusalem te regeer en die stad in stand te hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ter wille van Dawid het die Here sy God vir Dawid 'n lamp gegee in Jerusalem deur sy nasaat ná hom te vestig en Jerusalem staande te hou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar omdat die Here lief was vir Dawid, het die Here iemand uit Dawid se nageslag koning laat word in Jerusalem, sodat die lamp van Dawid se nageslag daar kon aanhou brand. Die mense van Jerusalem was veilig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ter wille van Dawid het die Here vir Abia ’n seun gegee wat na hom kon regeer en Jerusalem kon beskerm.