1 Kings 15:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en gewandel in die weg van Jeróbeam en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gedoen wat vir die Here verkeerd was. Hy het die voorbeeld van Jerobeam nagevolg deur dieselfde sonde te doen waarmee Jerobeam vir Israel laat sondig het.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en gewandel in die weg van Jerobeam en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.
Afrikaans 1983 Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het die pad van Jerobeam geloop en dieselfde sonde gedoen as dié waarmee Jerobeam vir Israel laat sondig het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het die pad van Jerobeam gevolg en het volhard met Jerobeam se sonde waarmee hy Israel laat sondig het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het gedoen wat Jerobeam gedoen het. Jerobeam het die mense van Israel sonde laat doen, en Baesa het nou dieselfde sondes gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos koning Jerobeam voor hom het Baesa net verkeerd gedoen en het hy Israel die verderf in gelei.