1 Kings 15:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Selfs in die derde jaar van Asa, die koning van Juda, het Baesa hom gedood en in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Baesa het hom in die derde regeringsjaar van koning Asa van Juda vermoor en het koning van Israel geword.
Afrikaans 1933/1953 So het Ba,sa hom dan gedood in die derde jaar van Asa, die koning van Juda, en koning geword in sy plek.
Afrikaans 1983 Baesa het hom vermoor in die derde regeringsjaar van koning Asa van Juda en het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Baesa het hom doodgemaak in die derde regeringsjaar van Asa, koning van Juda, en in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was in die derde jaar nadat Asa koning van Juda geword het. Baesa het toe die koning van Israel geword ná Nadab.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het gedurende die derde jaar van koning Asa van Juda se regering gebeur. Baesa het in die plek van Nadab koning van Israel geword.