1 Kings 15:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Asa het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Jósafat het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Asa sterf, is hy in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy seun Josafat het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Asa het ontslaap met sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Josafat het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Asa is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Josafat het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asa het by sy voorouers gaan rus, en hy is by sy voorouers begrawe in die Stad van Dawid, sy voorvader. Sy seun Josafat het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesterf, en hulle het hom begrawe in die stad van sy voorvader Dawid. Asa se seun Josafat het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asa het gesterf en is in die grafte van die konings in die Dawidstad begrawe. Sy seun Josafat het hom opgevolg. |