1 Kings 15:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Baesa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en in Tirsa gaan woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Baesa van Israel hoor wat besig is om te gebeur, het hy die bouwerk by Rama laat staan en in Tirsa gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En net toe Ba,sa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en in Tirsa gebly. |
| Afrikaans 1983 | Toe Baesa dit hoor, het hy die bouwerk by Rama gestaak en in Tirsa gaan woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Baesa dit hoor, het hy dadelik opgehou om Rama te versterk en in Tirsa gebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Baesa dit hoor, het hy opgehou om die stad Rama te bou en sterk te maak, en hy het na die stad Tirsa teruggegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Baesa hiervan hoor, het hy opgehou met die bouwerk in Rama en dadelik na Tirsa teruggegaan. |