1 Kings 15:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Máäga, die dogter van Abísalom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het drie jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Maäka, dogter van Abisalom.
Afrikaans 1933/1953 Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was M äga, die dogter van Ab¡salom.
Afrikaans 1983 en hy het drie jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Maäka, 'n dogter van Abisalom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het drie jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Maäga, dogter van Abisalom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abia was drie jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Maäka dogter van Abisalom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het net drie jaar in Jerusalem regeer. Sy ma, Maäka, was ’n dogter van Abisalom.