1 Kings 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die hoogtes het nie afgewyk nie; nogtans was Asa se hart volkome met die HERE al sy dae.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoewel die hoogtes nie verwyder is nie, het Asa nogtans gedurende sy hele lewe aan die Here getrou gebly.
Afrikaans 1933/1953 Die hoogtes is wel nie afgeskaf nie, maar Asa se hart was volkome met die HERE al sy dae.
Afrikaans 1983 Die hoogtes het wel nie heeltemal verdwyn nie, maar Asa was sy lewe lank getrou aan die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die offerhoogtes is egter nie verwyder nie. Tog was Asa se hart volkome by die Here solank hy geleef het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die offer-plekke was nog daar, maar Asa het die Here met sy hele hart gedien terwyl hy gelewe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asa was lief vir die Here, maar hy kon op die ou end nie daarin slaag om al die offerplekke op die hoogtes waar die volk so graag geoffer het te verwoes nie.