1 Kings 15:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die sodomiete uit die land weggeneem en al die drekgode verwyder wat sy vaders gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die tempelprostitute uit die land verban en al die afgode wat sy voorgangers gemaak het, weggeneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | hy het die skandseuns uit die land laat wegtrek en al die drekgode verwyder wat sy vaders gemaak het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die tempelprostitute uit die land verban en hy het al die afgodsbeelde verwoes wat sy voorgangers gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die manlike tempelprostitute uit die land laat verwyder en weggedoen met al die afgodsbeelde wat sy voorsate gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asa het die tempel-prostitute uit die land laat wegjaag en hy het al die afgode laat wegvat wat sy voorvaders gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het alle manlike prostitute uit die land verban en die afgode van sy voorgangers verwoes. |