1 Kings 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Asa het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, net soos sy vader Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011 Asa het gedoen wat die Here se goedkeuring geniet het net soos sy voorvader Dawid.
Afrikaans 1933/1953 En Asa het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid:
Afrikaans 1983 Asa het gedoen wat reg is in die oë van die Here, soos sy voorvader Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Asa het gedoen wat reg is in die oë van die Here, soos sy voorvader Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asa het dinge gedoen waarvan die Here hou, soos sy voorvader Dawid ook gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asa was anders as Abia. Hy het goeie dinge gedoen, net soos sy voorvader Dawid.